Oor / About
BAIE WELKOM!
Hierdie kontak- en gespreksblad word gewy aan
• die bevordering van die welstand van
• die totale mens
• in die lig van Bybelse uitganspunte.
Teken in (gratis) as gebruiker, dan kan jy saam gesels en jou insette gee!
Ons leef in ’n baie interessante en uitdagende tyd; daar is ’n groter openheid as ooit tevore om by mekaar te leer en verskille positief te waardeer. Neem dus gerus deel aan die gesprek!
WELCOME!
This contact and discussion forum is dedicated to
• the advancement of total wellness of
• the whole person
• in the light of Biblical premises.
Enrole (free) as a forum member; you can then take part in the discussions as we appreciate your comments.
We live in a very interesting and challenging time; there is a greater openmindedness than ever before to learn from each other and even to handle differences in a positive manner. Consider taking part in the discussions!
