Yesterday and tomorrow make you ill

The human mind has an enormous influence on a person’s wellbeing.  Through the years it became clear to me that there are especially two aspects that have a determining influence on a person’s mind and body: yesterday and tomorrow.
Yesterday is the past.  Many people carry a lot of baggage from the past on their backs.  [...]

Die “wonderpil”

Die moderne wêreld is bekend vir sy materialistiese siening van tyd: “tyd is geld”.  Dit het ‘n groot invloed op die lewenstempo van elke dag  – alles moet met haas gedoen word want anders mors ‘n mens tyd.  Kortpaaie word vir alles uitgedink.  Wanneer mense siek is, skryf die dokters medikasie voor wat die probleem [...]

Who is responsible for you?

People in our society so often think others are responsible for them: the pastor or priest is responsible for their spiritual life and the doctor is responsible for their health.  In practical life I often had the experience that people expected me to solve their problems and then they sat back, waiting to see the [...]

Wie is vir jou verantwoordelik?

In ons samelewing dink mense maklik dat ander vir hulle verantwoordelik is: die predikant of pastoor is verantwoordelik vir hulle geestelike lewe en die dokter vir hulle gesondheid.  In die praktyk het ek dikwels ervaar hoe mense van jou as medemens verwag om hulle probleme op te los en dan terugsit en kyk wat die [...]

World view: Hidden part of our innermost being

What is a world view?
We are born into a community and brought up in the thought patterns found in that community.  Most people are never aware of the influence of this basic structure of thought: it acts as a box in which everything we know and experience fits.  It can also be compared to coloured [...]

Waarheid en gesondheid

Waarheid gemeng met subjektiewe idees
Deur die eeue het mense probeer om die liggaam en gesondheid beter te verstaan: mense het uit ervaring geleer wat help en wat gevaarlik is.  Die kennis is van geslag tot geslag oorgedra en so het al die primitiewe volke oorleef.  Hierdie kennis was egter nie altyd op die waarheid gegrond [...]

Two Trees

From our own experience we know that Scripture is true when it says that all have sinned and fall short of the glory of God (Romans 3: 23).  That means that we are all under condemnation because of a broken relationship to God our Creator and can’t save ourselves from the results and the penalty [...]

Truth and Health

Truth mixed with subjective ideas
Through the ages people tried to understand the body and health: from experience people learnt what was beneficial and what was dangerous. This knowledge was passed on from one generation to the next and so all the primitive peoples survived.  This knowledge, however, was not always grounded in the truth [...]

Stagnasie in die geloofsgesin

‘n Geloofsgesin wat ontrou raak aan sy bestaansdoel, stagneer.  Die bestaansdoel van die geloofsgesin word duidelik in die gesinsverklaring verwoord, naamlik dat ons aan mekaar verbind is
” … om Hom te loof en te eer;
om mekaar onselfsugtig te dien;
en om in gehoorsaamheid aan Hom sy beeld verder uit te dra, sodat ander Hom as Vader [...]

Die rol van die predikant

Oorspronklik: “Die rol van die predikant in ‘n gemeente wat ‘n verhoudingskerk word”
1.    Die predikant moet ‘n duidelike visie hê van die Here se doel met die gemeente en moet dus weet waarheen om medegelowiges te begelei.  Hy moet biddend die Heilige Gees se leiding soek en volg in die stelselmatige infasering van die nuwe [...]