Die “wonderpil”

Die moderne wêreld is bekend vir sy materialistiese siening van tyd: “tyd is geld”.  Dit het ‘n groot invloed op die lewenstempo van elke dag  – alles moet met haas gedoen word want anders mors ‘n mens tyd.  Kortpaaie word vir alles uitgedink.  Wanneer mense siek is, skryf die dokters medikasie voor wat die probleem [...]

Wie is vir jou verantwoordelik?

In ons samelewing dink mense maklik dat ander vir hulle verantwoordelik is: die predikant of pastoor is verantwoordelik vir hulle geestelike lewe en die dokter vir hulle gesondheid.  In die praktyk het ek dikwels ervaar hoe mense van jou as medemens verwag om hulle probleme op te los en dan terugsit en kyk wat die [...]

“Gesond” en “siek”

Wanneer is ’n mens regtig gesond?  En wanneer is jy siek?  Dit klink nie na moeilike vrae nie – tog is dit  belangrik om duidelikheid daaroor te hê.
Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WHO) sê:  “Health is a state of complete physical, mental and social wellbeing and not merely the absence of disease or infirmity”.   Wanneer jy besef [...]