Oorspronklik: “Die rol van die predikant in ‘n gemeente wat ‘n verhoudingskerk word”
1. Die predikant moet ‘n duidelike visie hê van die Here se doel met die gemeente en moet dus weet waarheen om medegelowiges te begelei. Hy moet biddend die Heilige Gees se leiding soek en volg in die stelselmatige infasering van die nuwe [...]
