‘n Geloofsgesin wat ontrou raak aan sy bestaansdoel, stagneer. Die bestaansdoel van die geloofsgesin word duidelik in die gesinsverklaring verwoord, naamlik dat ons aan mekaar verbind is
” … om Hom te loof en te eer;
om mekaar onselfsugtig te dien;
en om in gehoorsaamheid aan Hom sy beeld verder uit te dra, sodat ander Hom as Vader [...]
