Die moderne wêreld is bekend vir sy materialistiese siening van tyd: “tyd is geld”. Dit het ‘n groot invloed op die lewenstempo van elke dag – alles moet met haas gedoen word want anders mors ‘n mens tyd. Kortpaaie word vir alles uitgedink. Wanneer mense siek is, skryf die dokters medikasie voor wat die probleem [...]
